The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Duvets Alle Seisoen Duvets Baba Alle Seisoen Dons Duvet
Enkel Alle Seisoen Duvet

Baba Alle Seisoen Dons Duvet
Groot Foto


Baba Alle Seisoen Dons Duvet

Prys: R855.00

Vra iets oor hierdie produk

Baba Alle Seisoen gansdons duvet stel

  • 90 cm x 110 cm
  • Pas kampkotte en standaard grootte kot.
  • Bestaan uit 'n 4. 5 tog Somer duvet EN 'n 10,5 tog Herfs duvet wat apart gebruik kan word of aanmekaar vasgeklip kan word vir baie koue nagte.
  • Gevul met suiwer gans dons.
  • 280 draad telling (t/c) Suiwer Katoen donsdigte materiaal vir die buitenste omhulsel.
  • Gestik in klein Blokke (25cm x 25cm) om te keer dat die dons nie rondskuif nie.
  • Pypstik (piping) rondom die kante om te keer dat dons lek.
  • Dubbel gestikte buitenste some vir ekstra versterking.
  • Masjien Wasbaar.
  • Nie allergenies.
  • Uiters duursaam en behoort 'n leeftyd te hou indien jy dit mooi oppas.
  • Word nie aanbeveel vir gebruik as toedraai- of swaddelkombers nie. Gooi dit los oor baba.