Om te slaap op 'n gans dons kussing is iets wat almal behoort te ervaar! Die meeste fisioterapeute sal jou vertel dat veer en dons kussings verkieslik is bo sintetiese kussings omdat hul beter vervorm tot die kurwes van jou nek.
Die meeste vyfstêr hotelle gebruik ook gans kussings weens die gerief en gemaklike slaap wat hul gaste daarmee verkry.
Ons wye reeks nie-allergiese kussings bied iets vir almal!