The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Duvets Herfs Duvets

Herfs Duvets

Ons 10,5 tog herfs duvet is redelik warm, en tensy jy baie vinnig koud kry of jou huis baie koud is sal ons hierdie duvet aanbeveel vir die grootste dele van Suid-Afrika.

Hierdie duvets is geskik vir temperature van tot 0° Celcius.

Ons Herfs Duvets het drukkers ("press studs") aan en kan dus warmer gemaak word deur een van ons 4,5 tog Somer Duvets daaraan vas te klik.



Baba Herfs Duvet

90cm x 110xm, geblok, baie ligte gansdons duvet. Perfek vir kampkot of standaardgrootte kotte.
[Produk Besonderhede...]

R530.00



Enkel Herfs Duvet

130cm x 200xm, geblok, veeldoelige duvet.
[Produk Besonderhede...]

R1 195.00



Driekwart Herfs Duvet

150cm x 200xm, geblok, suiwer gans dons duvet
[Produk Besonderhede...]

R1 395.00



Dubbel Herfs Duvet

200 x 200cm. Geblok. Suiwer dons gevul
[Produk Besonderhede...]

R1 795.00



Koningin Herfs Duvet

230 x 200cm. Geblok. Suiwer dons vulsel.
[Produk Besonderhede...]

R1 995.00



Koning Herfs Duvet

230 x 220cm. Geblok. Suiwer dons vulsel.
[Produk Besonderhede...]

R2 200.00



Ekstra Koning Herfs Duvet

250cm x 250xm, geblok, gansdons duvet. Ekstra wyd en ekstra lank.
[Produk Besonderhede...]

R2 695.00