Gevul met suiwer gans dons, geen harde stukkies veer.
Baie sag maar steeds powwerig.
280 draadtelling (t/c) Suiwer Katoen Donsdigte omhulsel keer dat die dons uitlek.
Die kussing kan maklik vervorm word, opgerol of platter gedruk word om in die nek te pas.
Heerlik om te gebruik as 'n sagte tweede kussing (bo op 'n fermer onderste kussing), of as jy op jou maag slaap en nie te veel ondersteuning verkies nie.