Ferm Gelaagde Dons Kussing
- Standaard grootte: 45cm x 70cm.
- Die kussing is gelaag: 'n laag veer in die middel wat beter ondersteuning bied, en 'n buitenste laag suiwer dons om die sagte gevoel te gee. Dis dus 'n vere kussing binne in 'n dons kussing.
-
- 280 draadtelling (t/c) Suiwer Katoen Donsdigte omhulsel keer dat die dons uitlek.
- Pypstik (piping) en dubbele stiksel versterk die nate en keer dat dons lek.
- Die kussing kan maklik vervorm word en platter gedruk word om in die nek te pas.
- Perfek as jy op jou sy slaap (baie breƫ skouer wydte)
- Baie stewig opgestop
|