The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Kussings Kopkussings Medium Ferm Gelaagde Kussing


Medium Ferm Gelaagde Kussing
Groot Foto


Medium Ferm Gelaagde Kussing

Prys: R420.00

Vra iets oor hierdie produk

Medium Ferm Gelaagde Dons Kussing

  • Standaard grootte: 45cm x 70cm.
  • Die kussing is gelaag: 'n laag veer in die middel wat beter ondersteuning bied, en 'n buitenste laag suiwer dons om die sagte gevoel te gee. Dis dus 'n vere kussing binne in 'n dons kussing.
  • Sag en powwerig maar met goeie ondersteuning.
  • 280 draadtelling (t/c) Suiwer Katoen Donsdigte omhulsel keer dat die dons uitlek.
  • Pypstik (piping) en dubbele stiksel versterk die nate en keer dat dons lek.
  • Die kussing kan maklik vervorm word en platter gedruk word om in die nek te pas.
  • Perfek as jy op jou sy slaap (redelike breĆ« skouerwydte)
  • Dit kan vervorm word om in die holtes van jou nek te pas