The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Kussings Kopkussings Sagte Gelaagde Dons Kussing


Sagte Gelaagde Dons Kussing
Groot Foto


Sagte Gelaagde Dons Kussing

Prys: R365.00

Vra iets oor hierdie produk

Sagte Gelaagde Dons Kussing

  • Standaard grootte: 45cm x 70cm.
  • Die kussing is gelaag: 'n laag veer in die middel wat beter ondersteuning bied, en 'n buitenste laag suiwer dons om die sagte gevoel te gee. Dis dus 'n vere kussing binne in 'n dons kussing.
  • Sag maar steeds powwerig.
  • 280 draadtelling (t/c) Suiwer Katoen Donsdigte omhulsel keer dat die dons uitlek.
  • Die kussing kan maklik vervorm word en platter gedruk word om in die nek te pas.
  • Heerlik om te gebruik as 'n sagte tweede kussing (bo op 'n fermer onderste kussing), of as jy op jou maag slaap en nie te veel ondersteuning verkies nie.