Ons liggewig 4,5 tog Somer Gansdons Duvets is perfek vir somer gebruik! Indien jy nie vinnig koud kry nie en jy woon in 'n baie warm area kan dit selfs gebruik word in die winter.
Ons Herfs Duvets het drukkers ("press studs") aan en kan dus opgradeer en warmer gemaak word deur een van ons 4,5 tog Somer Duvets daaraan vas te klik.
R375.00
R820.00
R890.00
R1 195.00
R1 350.00
R1 395.00
R1 795.00