Ons 13,5 tog Winter Gansdons Duvets is uiters warm en ons sal dit slegs aanbeveel indien jy woon in 'n baie koue area of baie vinnig koud kry.
Geskik vir temperature van tot -10° Celcius.
Die Winter duvet pof baie en dit lyk pragtig op jou bed. Dis egter nie geskik vir somersgebruik nie, behalwe in 'n paar uitsonderlike gevalle.
R650.00
R1 595.00
R1 795.00
R2 695.00
R2 895.00
R3 495.00