Baba somer gansdons duvet
- 90 cm x 110 cm
- Pas kampkotte en standaard grootte kot.
- 13.5 tog Vir baie koue temperature tot -10° C.
- Gevul met suiwer gans dons.
- 280 draad telling (t/c) Suiwer Katoen donsdigte materiaal vir die buitenste omhulsel.
- Gestik in klein Blokke (25cm x 25cm) om te keer dat die dons nie rondskuif nie.
- Pypstik (piping) rondom die kante om te keer dat dons lek.
- Dubbel gestikte buitenste some vir ekstra versterking.
- Masjien Wasbaar.
- Nie allergenies.
- Uiters duursaam en behoort 'n leeftyd te hou indien jy dit mooi oppas.
- Word nie aanbeveel vir gebruik as toedraai- of swaddelkombers nie. Gooi dit los oor baba.
|