The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Duvets Winter Dons Duvets Enkel Winter Duvet


Enkel Winter Duvet
Groot Foto


Enkel Winter Duvet

Prys: R1 595.00

Vra iets oor hierdie produk

Enkelbed Winter gansdons duvet

  • 130 cm x 200 cm
  • 13.5 tog. Baie warm en geskik vir temperature tot -10°C
  • Gevul met suiwer gans dons.
  • 280 draad telling (t/c) Suiwer Katoen donsdigte materiaal vir die buitenste omhulsel.
  • Gestik in klein Blokke (25cm x 25cm) om te keer dat die dons nie rondskuif nie.
  • Pypstik (piping) rondom die kante om te keer dat dons lek.
  • Dubbel gestikte buitenste some vir ekstra versterking.
  • Masjien Wasbaar.
  • Nie allergenies.
  • Uiters duursaam en behoort 'n leeftyd te hou indien jy dit mooi oppas.