The Goose Company: Donskomberse en Vere Kussings

Jou Mandjie




Jou mandjie is leeg, laai produkte in

   

Navigasie: Tuisblad Gans Dons Duvets Winter Dons Duvets Koning Winter Duvet


Koning Winter Duvet
Groot Foto


Koning Winter Duvet

Prys: R2 895.00

Vra iets oor hierdie produk

Koning Winter gansdons duvet

  • 230 cm x 220 cm
  • 13.5 tog baie warm duvet geskik vir temperature tot -10° C 
  • Gevul met suiwer gans dons.
  • 280 draad telling (t/c) Suiwer Katoen donsdigte materiaal vir die buitenste omhulsel.
  • Gestik in klein Blokke (25cm x 25cm) om te keer dat die dons nie rondskuif nie.
  • Pypstik (piping) rondom die kante om te keer dat dons lek.
  • Dubbel gestikte buitenste some vir ekstra versterking.
  • Masjien Wasbaar.
  • Nie allergenies.
  • Uiters duursaam en behoort 'n leeftyd te hou indien jy dit mooi oppas.
  • Word nie aanbeveel vir gebruik as toedraai- of swaddelkombers nie. Gooi dit los oor baba.